Boer spring in om skool in kosnood te help

Anesipho Mbonjana (4). Foto: Verskaf
Anesipho Mbonjana (4). Foto: Verskaf

’n Boer van die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap het sy hart oopgemaak vir ’n skool vir gehoorgestremdes in Port Elizabeth toe hy van hul behoefte aan groente en vrugte bewus geword het.

Niekerk Ferreira, ’n boer van Ferreira Citrus Growers in Patensie, is Maandag saam met die plaasbestuurder, Charlie Jantjies (wat hy as ’n broer beskryf), om sy vierjarige seun, Anesipho Mbonjana, op sy eerste skooldag aan die Reuben Birin School for the Hearing Impaired af te sien.

“Ek onthou op my eerste dag in sub. A (gr. 1) het ons waatlemoenskywe gekry, wat die eerste skooldag sommer baie beter gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 6/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos