Boere, plaaswerkers betoog teen misdaad

Boere van die gemeenskap het ook met plakkate voor die hof in Patensie gestaan, waar ’n man voorgekom het weens die skiet en verkragting van ’n 44-jarige vrou op ’n plaas by Hankey. Van links is Kobus Ferreira, Catherina Wait, Rikus du Preez, Radi Ferreira en Klaus Ferreira.
Boere van die gemeenskap het ook met plakkate voor die hof in Patensie gestaan, waar ’n man voorgekom het weens die skiet en verkragting van ’n 44-jarige vrou op ’n plaas by Hankey. Van links is Kobus Ferreira, Catherina Wait, Rikus du Preez, Radi Ferreira en Klaus Ferreira.

Boere en plaaswerkers van die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap het Dinsdagoggend saam voor ’n hof in Patensie teen misdaad betoog.

Dit is hier waar ’n 32-jarige man sy eerste hofverskyning gemaak het in verband met die skiet en verkragting van ’n 44-jarige vrou op ’n plaas by Hankey.

Die vrou en die verdagte se name word weerhou weens die seksuele aanklag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos