Breier wil SA Skolespan vrye teuels gee

Adrian Alberts (regs) en Muzilikazi Manyike sal die SA Skolespan se leiers wees in die reeks teen Wallis, Frankryk en Engeland. Foto: Gallo Images
Adrian Alberts (regs) en Muzilikazi Manyike sal die SA Skolespan se leiers wees in die reeks teen Wallis, Frankryk en Engeland. Foto: Gallo Images

’n Rigiede spelpatroon sal nie vanjaar op die Suid-Afrikaanse Skolerugbyspan afgedwing word nie.

Hierdie versekering is Maandag in Stellenbosch deur die span se afrigter, Sean Erasmus, aan die vooraand van hul uitdagende reeks teen Engeland, Wallis en Frankryk se o.18-spanne gegee.

Die slot Adrian Alberts, wat ook deur Erasmus by die Hoër Jongenskool Paarl afgerig word, sal die span aanvoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.61
+0.7%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,860.29
+0.5%
Silwer
22.40
+1.7%
Palladium
2,043.50
+1.1%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,512
+0.8%
Alle aandele
70,079
+0.9%
Hulpbronne 10
76,852
+0.5%
Industriële 25
75,435
+0.4%
Finansiële 15
16,148
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos