Brendan Venter help Italië tot 2019

Rassie Erasmus. Foto: GETTY IMAGES
Rassie Erasmus. Foto: GETTY IMAGES

Daar was vir die beleërde Springbok-afrigter, Allister Coetzee, Maandag nóg ’n terugslag met die nuus dat Brendan Venter hom tot 2019 aan die Italiaanse rugbyspan verbind het.

Coetzee het gehoop dat Venter, ’n voormalige Bok-senter wat geken word aan sy rugbyintellek, hom sou help om die Bokke vanjaar te brei.

Die Italiaanse Rugbyunie het Venter egter oorreed om tot 2019 se Wêreldbeker-toernooi as die Azzurri se verdedigingskonsultant te werk – ’n rol wat hy vervul het toe hulle die Bokke in November in Florence met 20-18 geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 124/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 137/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.30
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,798.60
-0.3%
Silwer
22.68
-0.3%
Palladium
1,917.73
-1.4%
Platinum
1,026.99
-1.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,347
-0.8%
Alle aandele
74,444
-0.8%
Hulpbronne 10
73,901
-2.8%
Industriële 25
91,844
-0.4%
Finansiële 15
15,468
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos