Dit is asof Rosko Specman, blitsbuks van die Bulle, sy kop in ongeloof skud wanneer sy pa se rol in sy rugbyloopbaan ter sprake kom.
Was dit nie vir Joseph Specman se vaderlike mentorskap destyds in Grahamstad nie, het hy nóóit op die hoogste vlak gespeel nie, gee Specman toe.
“As dit nie vir hom was nie, was ek nie hier nie. Regtig nie.