Deel

Chiliboy toets wéér positief vir opkikker

Chiliboy Ralepelle sak verlede jaar tussen Coenie Oosthuizen en Juan Schoeman in die Haai-skrum. Foto: Gallo Images
Chiliboy Ralepelle sak verlede jaar tussen Coenie Oosthuizen en Juan Schoeman in die Haai-skrum. Foto: Gallo Images

Chiliboy Ralepelle het glo vir die derde keer in sy loopbaan positief getoets vir die gebruik van ’n verbode middel.

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) het Vrydag bevestig dat hy ’n kennisgewing aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gestuur het “dat ’n speler positief getoets het in ’n teenmiddeltoets”.

Volgens ’n betroubare bron is dié speler glo die Springbok-haker Ralepelle, wat nog nie vanjaar vir die Haaie in die Superrugby-reeks in aksie was nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 339/3
India 0
Rand - Dollar
18.96
+0.8%
Rand - Pond
23.63
+0.6%
Rand - Euro
20.35
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.67
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,021.18
0.0%
Palladium
1,372.95
-1.5%
Goud
1,948.28
+0.4%
Silwer
23.74
+1.3%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,696
-0.2%
Alle aandele
77,015
-0.1%
Hulpbronne 10
69,481
-1.1%
Industriële 25
103,372
-0.1%
Finansiële 15
15,497
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos