Colombia: nog effe wild

’n Jong wag in die strate van Bogotá. Foto: Lesley Stones
’n Jong wag in die strate van Bogotá. Foto: Lesley Stones

Colombia is ’n Suid-Amerikaanse land wat dalk nie hoog op die meeste reisigers se moet-besoek-lysie is nie. Maar dié land bied baie aan besoekers en as jy die moeite doen om dit te besoek, sal jy beslis geen oomblik spyt wees nie.

Die rook van buskruit brand my oë toe ons in ’n ongure kroeg in Colombia instrompel. Spiertiere kyk agterdogtig na ons bo-oor hul cowboysnorre wat slap amper ín hul bierglase hang.

Ek skrik weer vir die geknetter van plofstof terwyl ons vreeslose leier, An­dres Salcedo, die swaaideure na ’n agterkamer oopstoot en ons almal ons wapens uitpluk . . . ek is gewapen en gevaarlik en gereed om tejo te speel, die nie-amptelike nasionale speletjie van hierdie lewendige en ongetemde Latyns-Amerikaanse land.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos