’n Springbok-nederlaag teen die Poemas in Argentinië is geen rede tot paniek nie.
Só sê die voormalige Springbok-kaptein Corné Krige nadat die Bokke Saterdag met 32-19 teen Argentinië in Mendoza verloor het.
“Ons behoort Argentinië wel te klop, maar dit is bitter moeilik om in Argentinië te wen,” sê die oud-flank Krige.