Cyril kondig nuwe direkteur van NVG Dinsdag aan

Pres. Cyril RamaphosaFoto: Deaan Vivier
Pres. Cyril RamaphosaFoto: Deaan Vivier

Pres. Cyril Ramaphosa sal die nuwe nasionale direkteur van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) Dinsdag in die Uniegebou in Pretoria aankondig.

Die aankondiging kom ná die oorweging van vyf benoemdes deur ’n adviespaneel onder leiding van Jeff Radebe, minister van energie.

Die kandidate is adv. Shamila Batohi, adv. Siyabulela Mapoma, adv. Simphiwe Mlotshwa, adv. Rodney de Kock en adv. Andrea Johnson.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,788.68
-0.0%
Silwer
20.60
-0.4%
Palladium
2,205.00
-1.7%
Platinum
945.89
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos