Deel

Cyril se rapport ná 9 maande

Adj.pres. David Mabuza se gesprekke met landbouleiers het kalmte gebring ná die onsekerheid wat deur onteiening sonder vergoeding teweeggebring is.  Foto: Argief
Adj.pres. David Mabuza se gesprekke met landbouleiers het kalmte gebring ná die onsekerheid wat deur onteiening sonder vergoeding teweeggebring is. Foto: Argief

Pres. Cyril Ramaphosa het die afgelope nege maande gemengde welslae behaal. Maar doen hy goed genoeg om ’n slaagpunt op sy rapport te kry? vra Theuns Eloff.

Dit is op Vrydag 16 November presies nege maande sedert Ramaphosa sy nooienstoespraak in die parlement gelewer het.

Te midde van vinnig opeenvolgende nuusgebeure is dit miskien goed om ’n bietjie stil te staan en te evalueer hoe die “nuwe daeraad” ná nege maande lyk (en dit was dalk net so uitputtend soos ’n moeilike swangerskap!).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.33
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,025.82
-0.4%
Palladium
1,419.68
-0.7%
Goud
1,943.82
-0.2%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos