DA veroordeel taxi-optrede in Gauteng

Die verkeersopeenhoping op die Ben Schoeman-hoofweg tussen Pretoria en Johannesburg weens Donderdag se protesoptrede deur taxi-operateurs in Gauteng. Foto: AP
Die verkeersopeenhoping op die Ben Schoeman-hoofweg tussen Pretoria en Johannesburg weens Donderdag se protesoptrede deur taxi-operateurs in Gauteng. Foto: AP

Taxibestuurders het die reg om te staak, maar hulle mag dit nie op so ’n wyse doen dat ander Suid-Afrikaners gekeer word om hul reg uit te oefen om te gaan werk en vrylik rond te beweeg nie, sê die DA.

Die party het in ’n verklaring gesê dit is waarom hy die optrede van taxi-operateurs Donderdagoggend in Gauteng veroordeel.

Hul optrede het tot grootskaalse verkeersopeenhopings in veral die Midrand-omgewing gelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.72
-0.1%
Silwer
20.28
-0.1%
Palladium
2,261.50
-1.2%
Platinum
951.50
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,278
-0.5%
Alle aandele
70,981
-0.4%
Hulpbronne 10
64,500
-2.1%
Industriële 25
86,809
-0.3%
Finansiële 15
16,114
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos