‘Dag van Ellende’ vir hoenderbedryf

Kevin Lovell Foto: FOTO24
Kevin Lovell Foto: FOTO24

Die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf beplan protesaksie Woensdag in wat hy as ’n “Dag van Ellende” beskryf.

Dit is ’n dag nadat 1 350 werkers in die bedryf hul werk verloor by een van die land se grootste hoenderprodusente, RCL Foods.

Nóg afleggings staar werkers in die gesig te midde van grootskaalse probleme in die bedryf weens ’n stortvloed goedkoop ingevoerde hoender en hemelhoë voerpryse ná die afgelope droogte wat selfs groot plaaslike produsente op hul knieë het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos