Die Guptas se nuwe nes in die woestyn

Daar hang ’n kandelaar in bykans elke vertrek.
Daar hang ’n kandelaar in bykans elke vertrek.

Toe Villa L35 in Emirates Hills, Dubai se “duurste poskode”, in Maart 2015 te koop was, is dit só geadverteer: “Awaiting a VVIP . . . with deep pockets”.

Drie bronne het intussen bevestig dié luukse woning is die ­Guptas se nuwe huis, ver weg van Saxonwold, hul Johannesburgse rykmansbuurt.

Teen 110 miljoen dirham (R445 miljoen) was die huis die duurste eiendom in die mark in die hele Verenigde Arabiese Emirate (VAE) toe dit gekoop is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.50
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.71
+0.3%
Silwer
21.00
+1.4%
Palladium
2,280.52
+2.5%
Platinum
916.80
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos