‘Dié interskolesege dié soetste’

Sean Erasmus ná Saterdag se interskoleoorwinning oor Paarl Gimnasium. Foto: Gallo Images
Sean Erasmus ná Saterdag se interskoleoorwinning oor Paarl Gimnasium. Foto: Gallo Images

Van al Sean Erasmus se interskole-oorwinnings was Saterdag se sege van 24-21 oor Paarl Gimnasium beslis die soetste.

Erasmus, wat vyf jaar lank die hoofafrigter van Boishaai se eerste span was, was Saterdag tydens dié kragmeting, wat as die grootste van sy soort ter wêreld beskou word, vir oulaas aan stuur van sake voordat hy hom in Johannesburg by die Leeus aanmeld.

Ofskoon Boishaai onder Erasmus se leiding hulself die afgelope vyf jaar as die voorste skolespan in die land gevestig het, is hulle voor die afskop Saterdag as die buiteperde bestempel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 64/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos