Die Kaapse huismark koel nog verder af

John Loos, verbruiker-en-eiendomstrateeg van FNB.
John Loos, verbruiker-en-eiendomstrateeg van FNB.

Die skerp afplatting in huisprysgroei in Kaapstad, wat veral in die luukse mark plaasvind, het in die tweede kwartaal van vanjaar na ander gebiede uitgebrei.

Stadiger prysgroei is in nege uit 12 gebiede in die Kaapse metro gemeet, blyk uit First National Bank (FNB) se Kaapse huisprysindeks.

In die tweede kwartaal van 2018 het die gemiddelde huisprysgroei in die Kaapse metro tot 8,7% op ’n jaargrondslag afgeplat, heelwat stadiger as die tienjaarhoogtepunt van 15,4% in die tweede kwartaal van 2016.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,814.36
+0.2%
Silwer
21.45
+1.6%
Palladium
1,989.00
+2.1%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos