Die koring wat jy saai, word jou tafelbrood

Annelie Botes
Annelie Botes

Verlede week vat ons die langpad vir ’n skryftoer na Koffiefontein, Orania en Hopetown. Beman met padkos en ’n soet-kys winterklere vir die rypoggende.

Groot was my skok om te sien in watter floiingjas die platteland staan.

Tussen Philipstown en Hanover het ons ’n selfoonvideo gemaak van een van honderde slag-gate wat jou dwing om sigsag oor die pad te vleg. Dié een was ’n halwe liniaal diep en breed genoeg dat al vier motorbande gelyktydig daarin kon pas. As jy dit teen 120 km/h tref, kan dit fataal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,786.87
-0.2%
Silwer
20.31
+0.0%
Palladium
2,253.50
-1.6%
Platinum
951.00
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,187
-0.7%
Alle aandele
70,895
-0.5%
Hulpbronne 10
64,244
-2.4%
Industriële 25
86,804
-0.3%
Finansiële 15
16,106
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos