Dis nog lank voor Guptas se uitlewering, maar net trek stywer

Cape Town, 13 September 2018, Gideon Christians (left), assistant director at South Africa’s High Commission in India , couldnt remember which Gutpa he had coffee with , so Parliament printed out a copy of the Guota brother for him too remember at the Parliament Portfolio Committee on home affairs in the #GuptaNaturalisation inquiry .  Foto: Adrian de Kock
Cape Town, 13 September 2018, Gideon Christians (left), assistant director at South Africa’s High Commission in India , couldnt remember which Gutpa he had coffee with , so Parliament printed out a copy of the Guota brother for him too remember at the Parliament Portfolio Committee on home affairs in the #GuptaNaturalisation inquiry . Foto: Adrian de Kock

Die net om die rampokker-Guptabroers en hul kornuite span beslis stywer nadat adjunkhoofregter Raymond Zondo Vrydag die twee hardeskywe met e-posse van die berugte broers en hul maatskappye as getuienis voor die staatskapingskommissie aanvaar het.

Tot dusver het die Valke, wat met hul eie ondersoek teen die Guptas besig is, nog nie toegang gehad tot die drie hardeskywe waarop die sogenaamde #Gupta-Leaks gestoor is nie. Noudat dit in die kommissie se besit is, kan ondersoekers dit beswaarlik ignoreer. Met Zondo se toestemming kan hulle toegang daartoe verkry.

Adv. Brian Currin, ’n sleutelfiguur in die bekendmaking van die Gupta-leaks, het voor die kommissie getuig die inhoud is eg. Hy sê die fluitjieblasers – twee “gewone mense” in die rekenaarbedryf, slegs bekend as Stan en John – het die hardeskywe in die hande gekry toe hulle herstelwerk daaraan vir die Guptas se Sahara-maatskappy gedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos