Droogte: Gamtoosvallei-boere ‘se geloof sterk’

Foto ter illustrasie. Foto: Nicky Fourie
Foto ter illustrasie. Foto: Nicky Fourie

Die Gamtoosvallei, bekend as die Oos-Kaap se spens, se boere gaan die komende seisoen tot einde Junie met baie beter vooruitsigte tegemoet in die geloof dat die voortslepende droogte betyds gebreek sal word.

Volgens Petrus (Spes) du Preez, voorsitter van die Gamtoos-landbouorganisasie, kan dit vir die leek voorkom of die kritieke droogte in die vallei reeds gebreek is, veral weens die vrugtebome wat almal mooi groen vertoon. “Ons is egter baie geseënd. Hoofsaaklik omdat ons groter sekerheid het van die sitrus-oesgrootte wat tans baie normaal lyk – hoewel dit nog ’n lang pad is na oestyd en bemarking – die stand van die Kougadam (49%) wat baie beter is as die 10% twaalf maande gelede, asook ’n waterbeperking van 80%.

“Die gemoedstoestand van produsente is egter steeds positief en een van dankbaarheid as ons kyk na die impak van die droogte elders in die landbou, tot in Namibië.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 153/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 296/3
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.87
-0.4%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
16.80
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.01
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,828.36
+0.1%
Silwer
21.30
+0.7%
Palladium
1,923.50
+2.3%
Platinum
911.00
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,515
+2.5%
Alle aandele
67,798
+2.2%
Hulpbronne 10
65,078
+1.0%
Industriële 25
80,405
+5.0%
Finansiële 15
15,441
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos