Eers trou, dan huiskoop? Aikôna, sê SA vroue

Ongetroudes verteenwoordig vir die eerste keer meer as die helfte van alle huiskopers. Foto: iStock
Ongetroudes verteenwoordig vir die eerste keer meer as die helfte van alle huiskopers. Foto: iStock

Al hoe meer Suid-Afrikaners trou dalk later of trou glad nie, maar dit keer hulle nie om huis op te sit nie. Om die waarheid te sê, ongetroudes verteenwoordig nou vir die eerste keer meer as die helfte van alle huiskopers.

Volgens FNB se afdeling vir huisfinansiering het die persentasie ongetroudes wat residensiële eiendom gekoop het, van 48% in 2016 tot 56% in 2018 opgeskiet.

(Dit beteken nie noodwendig hulle is alleenlopers nie, maar merk single af wanneer hulle die vorms invul waarin hulle aansoek doen om ’n huisverband, eerder as getroud, geskei of weduwee/wewenaar.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 167/9
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.8%
Rand - Euro
16.61
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,798.49
+0.5%
Silwer
20.71
+2.0%
Palladium
2,234.00
-2.5%
Platinum
963.00
+0.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos