Eiendomspraatjies: Betaal agente wat hul toekom

Eiendomspraktisyns lewer ’n diens soos enige ander diensverskafer, maar daar is steeds mense wat huiwerig is om hiervoor te betaal.Foto: ISTOCK
Eiendomspraktisyns lewer ’n diens soos enige ander diensverskafer, maar daar is steeds mense wat huiwerig is om hiervoor te betaal.Foto: ISTOCK

In die derde aflewering van my bydrae tot Huisgids pak ek vandag ’n netelige saak – iets wat enige professionele eiendomspraktisyn na aan die hart lê: ons betaling.

Hoekom is dit so dat mense bereid is om enige persoon wat dienste lewer, te betaal, maar nie “die agent” nie?

Ek het in my vorige aflewering gesels oor die negatiewe beeld wat die publiek van ons koester en ek het ’n beroep gedoen om nie ons almal goedsmoeds oor dieselfde slegte kam te skeer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos