Deel

Elkeen meet platvloersgeit

Gerhard van Huyssteen
Gerhard van Huyssteen

Vra Ockie daar uit die Vrystaat uit: “Neem ek ’n besluit, of maak ek ’n besluit?”

Dit wil vir my voorkom dat die volkstong meer en meer daarna neig om “besluite te maak”. Vir my is die gebruik van “maak ’n besluit” so platvloers, terwyl die gebruik van “neem ’n besluit” soveel meer uitdruk as wat werklik bedoel word. Wat is jou mening?

My mening? Wat vir een iemand platvloers is, is dit nie noodwendig vir ’n ander nie. Ek meet byvoorbeeld nie platvloersgeit aan die verskil tussen “maak” en “neem” (en “doen”) nie; veel eerder aan iemand wat met ’n oop mond kou. Maar dis maar net ekke; elkeen is geregtig op hul eie platvloermeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.10
+0.5%
Palladium
1,418.30
+1.2%
Goud
1,957.34
-1.1%
Silwer
23.08
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos