Engelse klubs plettervat Bokke

Willie le Roux sal volgens sy klub, Wasps, net vir drie van die Springbokke se ses toetse in die Rugbykampioenskap beskikbaar wees. Foto: Getty Images
Willie le Roux sal volgens sy klub, Wasps, net vir drie van die Springbokke se ses toetse in die Rugbykampioenskap beskikbaar wees. Foto: Getty Images

Die Springbokke gaan straks weens sekere spelers se verpligtinge by hul klubs in Engeland nie deurgaans in die Rugbykampioenskap op volle sterkte wees nie.

Wasps en Sale – onderskeidelik Willie le Roux en Faf de Klerk se werkgewers – het dit laat deurskemer dat daar van dié spelers verwag sal word om hul deelname aan Suid-Afrika se veldtog te beperk.

’n Woordvoerder vir Sale sê daar is nie ’n “ooreenkoms as sulks” rakende De Klerk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.90
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,663.49
+0.2%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,212.50
+0.3%
Platinum
862.59
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,074
+0.3%
Alle aandele
63,399
+0.2%
Hulpbronne 10
59,374
-0.7%
Industriële 25
77,009
+0.3%
Finansiële 15
13,859
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos