Simoné Rabie, verdediger van die Flames, is Vrydag as die Speler van die Wedstryd aangewys vir haar skitterspel teen die Stings in Pretoria.Foto: Backpagepix
’n Meesterlike wedstrydplan en skitterspel op die verdediging het Vrydag in Pretoria die Southern Stings se doppie geklink.
Dié netbalspan van die Wes-Kaap het sy eerste nederlaag in die Nasionale Liga gely toe ’n puik en begeesterde Flames-span sy vuur geblus het.
Die Noordwesters het met 54-50 gewen.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in