Michelle Segal van die Flames (links) verdedig teen Valmari Jansen van Vuuren van die Sunbirds in ’n Premierliga-wedstryd Saterdag in Pretoria. Foto: BackpagePix
Die Flames van Noordwes het Saterdag seker gemaak van die derde posisie in die Premierliga toe hulle die Sunbirds van Mpumalanga met 51-30 geklop het.
Dié oorwinning beteken die netbalspan van Noordwes sal Vrydag ’n kwarteindstryd teen die Kingdom Stars speel.
Die Crinums van die Vrystaat het vierde geëindig en sal die Fireballs die stryd aansê.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in