Frans Cronjé: Is Cyril maar net ’n marionet in linkses se diens?

Ons siening is dat Desember 2017 miskien nie ’n politieke paradigmaskuif vir ons land was soos baie ontleders steeds dink nie.

’n Paradigmaskuif het sonder twyfel ’n dekade vroeër, by die party se konferensie in Polokwane, plaasgevind, toe oudpres. Thabo Mbeki uitgeskop is en saam met hom baie van die verstandigheid van sy ekonomiese groei-, werkverskaffing- en herverspreidingsbeleid (Gear) wat, saam met ’n mate van geluk, gehelp het om Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers tussen 2004 en 2007 tot meer as 5% van die bruto binnelandse produk (BBP) te laat klim.

Die vorige keer dat die paradigma verskuif het, was by Davos in 1991, toe oudpres. Nelson Mandela oorreed is om die nadeligste aspekte van die mislukte Afrika-sosialistiese eksperimente te verwerp wat die grootste deel van die postkoloniale ekonomieë van Afrikalande geruïneer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos