Deel

Frans Cronjé: Oorgerustheid kan ons duur te staan kom

Dit lyk of Suid-Afrika, soos altyd, op die rand van rampspoed omdraai. Indien net 90 van die byna 5 000 ANC-afgevaardigdes in Desember verlede jaar anders gestem het, sou ons deur ’n verbete aanslag teen die media, vrye meningsuiting, die regbank, regsoewereiniteit en die idee van ’n markekonomie moes leef.

Ons kon verval het in ’n dekade lange resessie met hiperinflasie, massiewe waardevermindering van die geldeenheid en die vernietiging van mense se welvaart.

Daar moet onthou word dat die gebeure wat ons byna in dié posisie geplaas het op die ANC se Polokwane-konferensie in 2007 begin het – die konferensie wat oudpres.
Jacob Zuma die leier van die party gemaak het. Slegs drie jaar vroeër, in 2004, het die ANC onder Thabo Mbeki sy rekordhoë parlementêre meerderheid van 69% behaal, die ekonomie het teen meer as 5% gegroei en algemene vertroue in die toekoms was hoër as ooit tevore. Die les is om nie oorgerus te wees oor waarheen die Cyril Rama-phosa-era sal lei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.95
-0.5%
Palladium
1,418.83
-0.8%
Goud
1,943.28
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos