Deel

Frans Cronjé: Vertroue in SA kry ’n knou: Vier voorbeelde

Naspers het onlangs aangekondig dat hy sy internasionale bates in Amsterdam gaan noteer. Mediaverslaggewing het hoofsaaklik die “ontsluiting van waarde aan aandeelhouers” uitgesonder, met die verskuiwing van dié bates “na ’n groter saampotting van kapitaal,” saam met die sin daarin om Naspers se gewigstoekenning op die Johannesburgse beurs te verlaag.

Alles goed en wel. Maar daar is ’n verdere onontginde kant van die verhaal waar Naspers, deur sy belangrikste bates uit Suid-Afrika te onttrek, dit buite bereik van die ANC en sy bemagtigings- en onteieningsbeleide plaas.

Laat ons die wêreld in twee groepe verdeel. Aan die een kant is daar ernstige mense wat ware geld belê en inderdaad beleidsbesluite beïnvloed. Aan die ander kant is die ideoloë, idealiste, idiote en dromers wat baie praat, maar nie werklik weet wat aangaan nie. My werk stel my in staat om ’n baie breë spektrum mense in die sakewêreld, politiek en regering te siene te kry en daar is al hoe minder vertroue in pres. Cyril Ramaphosa en sy vermoë om hervorming in te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.31
-0.2%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos