Gamtoosvallei: Al wat nuut is, is die term ‘Dag Zero’

Hoewel sommige inwoners nie bekommerd is oor die droogte nie, het die eienaar van die Hankey Spar in watertenks belê. Foto: Joseph Chirume
Hoewel sommige inwoners nie bekommerd is oor die droogte nie, het die eienaar van die Hankey Spar in watertenks belê. Foto: Joseph Chirume

Die droogtegeteisterde Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap probeer om sy eie Dag Zero – wanneer die krane gaan opdroog – tot elke prys te vermy, maar baie inwoners steur hulle glo nie daaraan nie.

Luidens GroundUp staar een van die ergste droogtes in die geskiedenis die inwoners van Hankey en Patensie in die Gamtoosriviervallei in die gesig.

Die Kougadam is minder as 10% vol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos