Gariepdam loop oor ná swaar reënval

Die Gariepdam in die Vrystaat het onlangs oorgeloop. Foto: De Stijl Gariep-hotel/Facebook
Die Gariepdam in die Vrystaat het onlangs oorgeloop. Foto: De Stijl Gariep-hotel/Facebook

Die Gariepdam in die Vrystaat het onlangs oorgeloop en staan nou op 100,24%.

Die asemrowende gesig van die dam is wyd op sosiale media gedeel.

Tussen 150 mm en 200 mm reën het van 18 tot 24 April oor die sentrale dele van die provinsie geval, en die meeste gebiede het vir April ’n rekordsyfer van ongeveer 250 mm aangeteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 171/3
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.67
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,797.09
+0.4%
Silwer
20.55
+1.2%
Palladium
2,273.00
-0.7%
Platinum
961.50
+0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos