Geloof hou boere staande in droogte

Die Rooivlakte net buite Hankey in die Oos-Kaap lê braak weens die droogte.
Die Rooivlakte net buite Hankey in die Oos-Kaap lê braak weens die droogte.

Ondanks die knellende, voortslepende droogte waarin die Oos-Kaap vasgevang is, glo ’n boer van Hankey in die Gamtoosvallei hy sal sy volgende sitrusoes kan red, maar wat daarna gaan gebeur, bly ’n raaisel.

“Soos die Kougadam nou lyk, sal ons die sitrus kan oes, maar dit bly ’n probleem, want as dit nie reën nie, sal ons nie ’n volgende oes kry nie,” sê Pietie Ferreira, ’n sitrus- en groenteboer. Van die boere sal bome moet afsaag en na ander variëteite met ’n laer waarde moet oorskakel, meen hy.

Ferreira, wat saam met sy pa onder meer vir Shoprite kropslaai, broccoli, blomkool, kool en aartappels kweek, sê die droogte het hulle so erg getref dat hulle nou slegs ’n derde van hul gewone aantal aartappels plant. “Drie jaar gelede is daar 1 200 ha aartappels in die vallei geplant, ’n jaar gelede 600 ha en hierdie jaar gaan dit nie eens 200 ha wees nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 206/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos