Geluk stroom in nadat sy haar laaste R9 skenk

Desiree Moses. Foto: News24
Desiree Moses. Foto: News24

Nadat sy die laaste R9 in haar sak aan ’n liefdadigheidsorganisasie geskenk het, is ’n deeltydse werknemer van die Pep in Parklands, Kaapstad, ’n heeltydse pos aangebied.

Desiree Moses (39), wat in die Pep gewerk het terwyl iemand op kraamverlof was, het nog net ’n paar weke daar gewerk toe Ann Bührer in Mei slaapklere kom koop het vir kinders wat by ’n plek van veiligheid aan die Weskus gehuisves word waar daar na slagoffers van seksuele en fisieke mishandeling omgesien word.

“Toe sy hoor vir wie die klere is, het Desiree dadelik die skenking gedoen,” sê Bührer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos