Goeie jaar vir huispryse - as jy wil koop

Die eiendomsdataverskaffer Lightstone se huisprysvoorspelling vir 2017 is vandeesweek bekendgestel en dit lyk goed... as jy ’n koper is.

Lightstone voorspel trae huisprysgroei van tussen 0,2% en 2,3%. In 2016 het hy ’n 3,5%-verhoging voorspel, wat – teen ’n uiteindelike 3,4% – baie akkuraat was.

Die jongste voorspelling is gedoen binne die konteks van ’n baie interessante 2016. Nasionale huisprysinflasie het in 2016 gedaal tot 3,4% vanaf 5,3% aan die einde van 2015 Die afwaartse tendens is merkwaardig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,855.13
+0.5%
Silwer
21.80
+0.2%
Palladium
1,995.00
+1.3%
Platinum
959.89
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos