Grond: Is 'nul rand' ook ‘billike vergoeding’?

Suid-Afrikaners wag om te sien of die ANC hierdie keer grondhervorming gaan regkry. Foto ter illustrasie. Foto: Johan van Wyk
Suid-Afrikaners wag om te sien of die ANC hierdie keer grondhervorming gaan regkry. Foto ter illustrasie. Foto: Johan van Wyk

Kan “billike en regverdige vergoeding” vir onteiende grond ook geen vergoeding wees nie, of in regstegniese terme “nul rand”? vra Elmien du Plessis.

Op die ANC se nuuskonferensie op Maandag 21 Mei het Enoch Godongwana bevestig dat die ANC die waardes in die Grondwet sal verdedig.

Alhoewel ons wag op duidelikheid oor die presiese proses, is daar die versekering dat die gesprek oor grondhervorming binne die konteks van die Grondwet en die oppergesag van die reg sal plaasvind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.31
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
17.01
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.12
+1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,806.81
-0.0%
Silwer
19.84
-2.1%
Palladium
1,963.50
+1.2%
Platinum
890.00
-0.9%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos