Grond: 'n Manier om wonde te genees, sê Ramaphosa

Pres. Cyril Ramaphosa was Maandagaand die hoofspreker by die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) se konferensie oor transformasie in Kempton Park.
Pres. Cyril Ramaphosa was Maandagaand die hoofspreker by die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) se konferensie oor transformasie in Kempton Park.

Onteiening van grond sonder vergoeding is een van verskeie opsies om grondhervorming te bewerkstellig en sál gebruik word om die wonde van die verlede te genees, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Dit kom met ’n voorwaarde: “Ons moet as nasie saamwerk om van grondhervorming ’n sukses te maak. Dit is tyd om vir Suid-Afrikaners om saam te werk en nie te baklei nie.

“Landbou moet die sleutel tot ekonomiese groei in die land wees,” het Ramaphosa Maandagaand gesê as hoofspreker by die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) se konferensie oor transformasie in Kempton Park.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.85
-0.0%
Rand - Pond
19.90
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,857.07
+0.6%
Silwer
21.97
+1.0%
Palladium
2,028.50
+3.0%
Platinum
970.50
+1.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,912
+1.5%
Alle aandele
68,538
+1.4%
Hulpbronne 10
74,555
+2.8%
Industriële 25
73,436
+0.7%
Finansiële 15
15,950
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos