Gronddebat verby punt van redelikheid – VL

Die ANC het met sy middernagtelike aankondiging van verlede week dat die Grondwet verander gaan word, die gronddebat verby die punt van redelikheid gedryf.

Só sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), Maandag in ’n verklaring.

Hy sê dit raak al hoe duideliker dat daar ’n magspel in die ANC is wat die party verdeel, en die grondkwessie word gebruik om die fokus te verskuif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.60
+0.8%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.74
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,853.67
+0.2%
Silwer
22.11
+0.4%
Palladium
2,074.50
+2.7%
Platinum
957.50
+0.7%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos