Grondhervorm-ing belangrik vir Khoi en San

Die gamtoosvallei
Die gamtoosvallei

Ek wil as die chief van die Gamtoosvallei Khoi&San-mense in die Gamtoosvallei, in die Kouga, waar albei ons twee groot ikone en voorvaders, chief David Stuurman en Mamma Sarah Baartman, vandaan kom, almal voorspoed toewens vir 2018 sover as die berig versprei word,vanuit die Gamtoosvallei in die Kouga.

Ons het ook ‘n groot uitdaging wat almal in die oë staar vanuit die ou jaar in die nuwe jaar in. Die groot waternood weens ons hoofopgaardam in ons streek wat al hoe leër word, en wil ‘n beroep doen op al ons inwoners om nie net te bid nie, maar om ons ernstig te verootmoedig en mekaar te vergewe met groot erns, eerlikheid en opregtheid van harte. Nie net met die mond nie, maar ook met die hart sodat ons Vader kan sien ons bedoel dit en vir ons die dringende reën voorsien vanuit die hemel, want dis al waar dit vandaan kan kom.

As leier van die Gamtoosvallei  KhoiSan-gemeenskappe het ons gaan sit om ons Nuwejaarsvoorneme vir 2018 uit te spreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos