Grondhervorming: Ons hou u dop, meneer die president

Pres. Cyril Ramaphosa lewer sy tweede staatsrede in die parlement. Foto: Jaco Marais
Pres. Cyril Ramaphosa lewer sy tweede staatsrede in die parlement. Foto: Jaco Marais

Pres. Cyril Ramaphosa het nie in sy staatsrede duidelik standpunt ingeneem oor grondhervorming nie. Hoe ’n mens die stilte of gapings interpreteer gaan afhang van jou standpunt, skryf Elmien du Plessis.

Die meeste van ons het ’n lysie van doendinge. ’n Lys wat ons herinner waaraan ons moet aandag gee en wat ons moet onthou. ’n Te lang lys wat net die belangrikste take lys, kan ’n mens soms lamlê.

’n Doeltreffende manier van lys-maak is om al die stappe wat gedoen moet word om die bepaalde taak af te handel ook neer te skryf. Só gaan daar meer regmerkies wees. ’n Mens gaan sien dat jy wel iets gedoen het en jy gaan weet waar in die proses jy is. Jy gaan (teoreties) nie lamgelê word deur die reusetaak wat voor jou lê nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 38
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 38
Rand - Dollar
16.32
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
17.02
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.12
+1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,804.88
-0.1%
Silwer
19.82
-2.2%
Palladium
1,966.00
+1.3%
Platinum
881.50
-1.8%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos