Gupta-huis was ‘middelpunt van staatsmag’

Themba Maseko Foto: GCIS
Themba Maseko Foto: GCIS

Die Gupta-broers het ’n “parallelle regering bedryf uit die gemak van hul huis” in Saxonwold, Johannesburg.

Só het die gewese hoof van die regering se kommunikasiedienste (GCIS), Themba Maseko, Donderdag getuig voor die kommissie wat staatskaping ondersoek.

Maseko het aan adj.hoofregter Raymond Zondo, wat die kommissie lei, verduidelik hoe oudpres. Jacob Zuma hom in 2011 afgedank het op aandrang van Ajay Gupta nadat hy nie die opdrag uitgevoer het om die regering se totale reklamebegroting van R600 miljoen aan The New Age-koerant en nuusdiens ANN7 toe te wys nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.90
-0.2%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.19
-0.3%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,151.47
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos