Haaie omhels buiteperd-etiket op Ellispark

Curwin Bosch is terug in die Haaie se beginspan vir Saterdag se kwarteindstryd. Foto: Getty Images
Curwin Bosch is terug in die Haaie se beginspan vir Saterdag se kwarteindstryd. Foto: Getty Images

Die Leeus is beslis die gunsteling om Saterdag op Ellispark die Haaie te klop en daarom is daar absoluut geen druk op die span van Durban nie.

Die Haaie se breier en kaptein, Robert du Preez, en Philip van der Walt, het Donderdag op die Haaie se spanaankondiging ’n duidelike poging aangewend om die druk van Saterdag se kwarteindstryd in Johannesburg vierkantig op die Leeus te plaas.

“Die Leeus is ’n gevaarlike span op Ellispark. Daar is geen tweede kanse in ’n uitspeelwedstryd nie. Ons is beslis die buiteperd en ons het dus niks om te verloor nie. Ons wil seker maak die Leeus voel daardie druk,” sê Van der Walt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 104/8
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 43/2
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos