Hankey vra ‘gevreesde’ man moet nie borgtog kry

Inwoners, boere en plaaswerkers van die Gamtoosvallei kom Maandagoggend in Hankey bymekaar om ’n optog na die plaaslike landdroshof te hou. Foto: Verskaf
Inwoners, boere en plaaswerkers van die Gamtoosvallei kom Maandagoggend in Hankey bymekaar om ’n optog na die plaaslike landdroshof te hou. Foto: Verskaf

Die man wat glo ’n vrou op ’n plaas in Hankey in die laerug geskiet en toe verkrag het, sal aanstaande maand ’n aansoek om borgtog bring.

Die man (32) word met ’n voorval op 23 Maart in die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap verbind.

Na bewering het die man die vrou (44), wat alleen saam met haar drie minderjarige kinders op hul plaas in Hankey was, in die laerug geskiet toe hy skote op ’n glasdeur in die huis afgevuur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos