Terwyl Suid-Afrikaners die nuwe dekade met ’n Oujaarsaand-makietie gaan inlui, gaan ons voorste akteurs, sangers, dansers en komediante die jaar op verhoë dwarsoor die Wes-Kaap op ’n hoë noot afsluit.
Jý kan dit met hulle meemaak – hier is tien vertonings wat jy in die laaste paar uur van 2019 kan bywoon:
1. Wil jy ‘hard partytjie hou’?