Hoe moet ek Auschwitz aan my kinders verduidelik?

Alles hier verteenwordig ’n individu . . . Foto: Elmien du Plessis
Alles hier verteenwordig ’n individu . . . Foto: Elmien du Plessis

’n Onlangse besoek aan Auschwitz het Elmien du Plessis net weer laat besef: ’n Mens moet verantwoordelikheid neem vir jou keuses, en die verlede moet altyd as ’n waarskuwing vir die mensdom dien.

Toe ek by die agterdeur van die hotel uitgaan, tref die vars lug my. Asof ek nie al reeds vlak genoeg asemhaal nie. Ek het redelik impulsief ’n besoek aan Auschwitz gereël vir die Sondagoggend voordat ek vlieg. ’n Goeie vriend het eenmaal vir my gesê ek wurg darem die murg uit die lewe. Laat ek hom nie teleurstel nie, dink ek.

Ek was in Katowice vir werk, en het eers besef dat Auschwitz om die draai is toe ’n kollega wat die helfte van sy familie daar verloor het, my daarvan gesê het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.32
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
17.02
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.12
+1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,801.63
-0.3%
Silwer
19.75
-2.6%
Palladium
1,961.50
+1.1%
Platinum
882.50
-1.7%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos