IN FOTO'S: Hofsake wat in 2017 opspraak gemaak het

Cameron Wilson staan en klap vir homself hande nadat regter Judith Fortuin hom vier keer lewenslange gevangenisstraf in die hooggeregshof in Kaapstad opgelê het. Wilson is skuldig bevind op 13 aanklagte, waaronder vyf van moord, een van verkragting en drie van poging tot moord. Een van dié moorde was op Lekita Moore, wat hy 98 keer met ’n mes gesteek het.Foto: Jaco Marais
Cameron Wilson staan en klap vir homself hande nadat regter Judith Fortuin hom vier keer lewenslange gevangenisstraf in die hooggeregshof in Kaapstad opgelê het. Wilson is skuldig bevind op 13 aanklagte, waaronder vyf van moord, een van verkragting en drie van poging tot moord. Een van dié moorde was op Lekita Moore, wat hy 98 keer met ’n mes gesteek het.Foto: Jaco Marais

Van die opspraakwekkende moord op past. Elsabe van Niekerk en die vonnisoplegging van Franziska Blöchliger se moordenaars. Henri van Breda wat senuweeagtig in die getuiebank staan en getuig oor die aand waarop sy ouers en ouer broer vermoor is tot die saak waarin Jason Rohde van sy vrou, Susan, se moord aangekla word. 

Dit was ook die jaar waarin Jaco Oosthuizen aangekeer is nadat sy swanger vriendin Nicola Pienaar se verminkte lyk in 'n vlak graf in die Paarl gevind is met haar baarmoeder oopgesny...

En Christopher Panayiotou is na 'n uitegrekte hofsaak in November skuldig bevind as die meesterbrein agter die kaping van en moord op sy vrou, Jayde. Die Baaise sakeman is lewenslange tronkstraf opgelê. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 94/2
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,816.26
-0.0%
Silwer
21.49
+0.4%
Palladium
2,027.00
+0.5%
Platinum
934.50
-0.4%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos