Siamese, Sfinkse, Singapuras: Dit is maar ’n paar van die straatkatte wat meer van saffraan weet as ek van ons politiek.
Terwyl ander skreeu en krys of lieg en bedrieg, pieker ek oor moraliteit en skuld en sondes van die voorvaders wat jou tot in die derde en vierde geslag toegereken sal word.
Maar al die getob lei tot weinig aksie.