Van links is Elsi Rademeyer, haar ouers, Elaine en Coert, haar suster, Orpa, en dié se man, Henk Barnard. Hulle is almal in in ’n motorongeluk in KwaZulu-Natal dood. Regs van Henk is Coert jr., die enigste oorlewende lid van die Rademeyer-gesin. Jaco Lottering, Elsi se kêrel, staan heel regs. Foto: Facebook
Spesiale houtkruise is gemaak en by die ongelukstoneel opgerig waar vyf gesinslede verlede Vrydag in KwaZulu-Natal dood is.
Elke gesinslid se naam is op sy eie kruis gegraveer.
Coert Rademeyer (65), sy vrou, Elaine (62), hul twee dogters, Elsi (24) en Orpa (27), en Orpa se man, Henk Barnard (31), was met vakansie in Ramsgate toe hulle in ’n motorongeluk naby Port Edward dood is.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in