Deel

Huishulp verdedig huismense en sterf

Mita Koromang Maphinya saam met Alta Taljaard vir wie sy ook gewerk het. Foto: Verskaf
Mita Koromang Maphinya saam met Alta Taljaard vir wie sy ook gewerk het. Foto: Verskaf

’n Bloemfonteinse huiswerker wat haar verbete teen huisrowers verset het en ’n kankerlyer en sy outistiese seun probeer beskerm het, het Sondag aan haar beserings beswyk.

Mita Koromang Maphinya (66) is Sondag in die vroeë oggendure in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein dood. Sy is Vrydag omstreeks 09:00 ’n kopbesering en ses steekwonde in die nek, bors en rug toegedien.

Dit het gebeur toe twee gewapende aanvallers op die huis van Herman Toerien, vryskut-navorser en skrywer, in Langenhovenpark toegeslaan het. Maphinya werk die afgelope 17 maande twee keer per week vir hom en sy gesin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 163/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos