Met agt maande van 2016 reeds verby, lyk dit seker dat huispryse vanjaar die derde jaar agtereenvolgens stadiger gegroei het.
Dit sal ook die tweede agtereenvolgende jaar wees dat huispryse teen minder as die inflasiekoers groei, wat beteken dat baie mense se eiendom waarde verloor.
Die goeie nuus is dat huispryse wel besig is om kop op te tel.