Huur duurder as koop, wys indeks

Huispryse styg op die oomblik gemiddeld met 4,3% per jaar, maar dit is minder as die inflasiekoers. Foto: Pixabay
Huispryse styg op die oomblik gemiddeld met 4,3% per jaar, maar dit is minder as die inflasiekoers. Foto: Pixabay

Die trae styging in huispryse die afgelope paar jaar beteken dat dit relatief goedkoper bly om te koop as om te huur – mits jy natuurlik jou voet in die deur kan kry.

Huurgeld styg op die oomblik vinniger as huispryse, wat dit aanlokliker maak om te koop. In September was die gemiddelde styging in huurgeld 5,68%, teenoor die gemiddelde styging in huispryse van 4,2%.

Vir mense wat dit oorweeg om eiendom te koop om te verhuur, is dit ook ’n waarskuwing dat huurgeld nie skerp opgedruk sal word deur ’n styging in vraag so lank as wat ’n kopersmark heers nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 31
Pumas 26
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.63
+0.6%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.77
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,853.61
+0.2%
Silwer
22.10
+0.4%
Palladium
2,072.00
+2.5%
Platinum
955.50
+0.5%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos