Deel

Icosa vra dorpe moet eie inperking hanteer

Dawid Kamfer, Icosa se nuwe leier in die Wes-Kaap.
Dawid Kamfer, Icosa se nuwe leier in die Wes-Kaap.

Die politieke party die Independent Civic Organisation of South Africa (Icosa), stel voor dat elke dorp in Suid-Afrika sy eie inperkings hanteer in ’n poging om die verspreiding van die koronavirus te keer.

Icosa sê in ’n verklaring dit moet gedoen word om pres. Cyril Ramaphosa en die res van Suid-Afrika te help in die stryd teen die verspreiding van die virussiekte Covid-19.

Icosa stel voor dat alle groot sakeondernemings en maatskappye op ’n dorp geld bymekaarsit sodat mense in elke wyk aangestel kan word om te help. Groot maatskappye moet ook mense oplei om te help. Niemand mag die dorp binnekom of verlaat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos