Jaguars wen dramatiese eindstryd

Juline van der Merwe van die Stings wen balbesit met Chantelle Swart van die Jaguars agter haar. Foto: BackpagePix
Juline van der Merwe van die Stings wen balbesit met Chantelle Swart van die Jaguars agter haar. Foto: BackpagePix

Ware kampioene! Die Jaguars het Sondag in Pretoria hul tweede agtereenvolgende Premierliga-netbalkroon gewen toe hulle die Stings van die Wes-Kaap in ’n dramatiese, opwindende en fisieke eindstryd met 49-47 geklop het.

Die Stings-doel, Jaumbuaije Zauana, het met dertig sekondes oor die bal verloor, wat haar span sake kon laat gelyk maak.

Dit het gelyk of bykomende speeltyd nodig sou wees om die wenner te bepaal, maar die Jaguars het ander planne gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 138/6
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
India 0/0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 199/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.04
-1.1%
Rand - Pond
19.57
-0.5%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.10
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,821.14
-0.1%
Silwer
20.96
-0.9%
Palladium
1,874.50
+0.1%
Platinum
912.56
+0.1%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,797
+0.4%
Alle aandele
68,050
+0.3%
Hulpbronne 10
66,012
+0.8%
Industriële 25
80,500
+0.4%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos